Vanaf Adam se bestaan het Vader Jahweh baie moeiete om vir Homself 'n tuiste te skep by die mens. Hierdie boodskap vertel die verhaal hoe Vader oor verloop van tyd en met moeite, uiteindelik permanente woning vind in elkeen van ons, wanneer ons Jahshua (Silo) as ons verlosser aanneem.




